Betalingstoepassings APP vir skole

Inligting

8/23/2018 | KHS

Ons besef dat kontantbetalings vir uitstappies en ander skoolaktiwiteite tydrowend en frusterend vir u as ouers kan wees.

Klik op die link hieronder om te lees oor die nuwe APP vir skole.

Mev. A. du Plessis

Betalingstoepassings APP

comments powered by Disqus