Almeru v Wyk (oudhoofseun) en Maghiel le Roux hou trots die beker omhoog.

Oudleerders

8/27/2018 | KHS

Nog twee oud KHS'ers wat steeds hul passie vir rugby uitleef: Almeru van Wyk (oudhoofseun) en Maghiel le 
Roux hou trots die beker omhoog. Hulle is albei in Patriamanskoshuis en hulle span is die wenners van die koshuisliga. Almeru maak die jaar klaar, dit is dus sy laaste varsity wedstryd. Sterkte en seën vir jou toekoms, Almeru. Dit doen ons blou harte goed om te sien hoe KHS'ers bly presteer en die lewe met moed trotseer.



comments powered by Disqus