Sias Koen

Oudleerders

10/9/2018 | KHS

Ons kans verstaan waarom jou bynaam sedert jou kHS - skooldae KLIP was... Klip, kliphard Sias. So trots om te lees hoe die media gons oor jou. Dis uitstaande prestasie !! Ons is supertrots Sias Koen.
#wherelegendsrise
So Griquas het 'n af naweek- gedink ek deel met julle iets van een van die beste spelers in die reeks tot dusver!! 
Sias Koen 1 van die jaar se 5 beste Currie Cup spelers!!! Dalk vir baie mense nie so bekend nie, maar as hy aanhou speel soos nou, sal dit nie lank so bly nie!!
Hy het tot dusver die meeste duikslae in die Curriebeker uitgevoer (71) en ook die meeste stormlope onderneem (77). En hy het ook die 3de meeste keer omgekeerde besit bewerkstellig, hy is 'n bedrewe verdediger en bestendige verspreider! 
Hou hom dop!!!! In enige taal is dit die bestandele vir 'n derduiwel van 'n losvoorspeler!!!!
#wherelegendsrise
 

comments powered by Disqus