INTER 2019

Atletiek

2/14/2019 | KHS

Inter 2019 was een geseënde dag vir KHS! Ons geesbeeste was pragtig op die pawiljoen en ons atlete het skitterend op die baan en veld gevaar.

Ongelukkig is die byeenkoms gestaak as gevolg van die swaar weer. Daar is dus geen trofeë oorhandig nie. Ons deel graag die puntestand en medalje uitslag tot en met die byeenkoms gestaak is.

KHS is trots op elke deelnemer, dankie dat julle KHS se naam hoog hou! 
#khstrots #inter2019


comments powered by Disqus