Tuks Top 10

Atletiek

2/14/2019 | KHS

Ons atlete doen skitterend by Tuks Top 10 byeenkoms! 
Divan Naudé goue medalje vir seun o/19 gewigstoot!

Zane van Staden 12.87 met die kort hekkies, 'n pragtige 1176 punte ingepalm! #khsatletiek

Lenro van Antwerpen 1176 punte op die ABSA tabel! 

Kayla vd Bergh vat hier die wen en palm 1000 punte in!

Ané Venter ook in hierdie video - well done meisies! #khsatletiek (Sien video op Facebook)

Henru Olivier hardloop 'n 10.94 op die 100m en behaal 'n skitterende 1ste plek!

Dis atletiek koors by Tuks top 10 byeenkoms! #gouepou #khsarletiek

Ons atlete is kookwater!

Amptelike finale uitslag sal later deurgegee word!  #khsatletiektstops


Verskeie video's is op Facebook beskikbaar.

comments powered by Disqus