ACNW liga

Atletiek

2/22/2019 | KHS

Amptelike uitslae van ons stap en hamergooi atlete onrvang! Die atlete het aan die ACNW liga deelgeneem.

Ons atlete vaar puik in hierdie liga en ons is so trots op hulle! 

Swainston Lock behaal 'n 7de plek teen universiteitsmanne. 
Meanri Erasmus stap 'n 3de plek los met 'n pragtige tyd van 26:17,30. 
Ons hammergooi dames vaar puik, hul uitslae is soos volg: 
Jemone Gilbert (tweede) 
Charlotte Stander (derde) 
Hailey vd Heever (vierde) 
Chanel Stander (vyfde) 
Marice Joubert (sewende)
Theone Korff (agste)
Anri Joubert (tiende)

Baie geluk! #topatlete #hammergooi #stap #khsatletiek

comments powered by Disqus