Dr Kennith Kaunda Distrik Kampioenskappe in Potchefstroom

Atletiek

2/25/2019 | KHS

'n Paar van ons atlete by die Kenneth Kaunda Distrikte atletiek in aksie! #khsatletiek

Ons het 33 atlete wat deurdring na die Noordwes finaal! Fantasties!

Atletiek uitslae - Dr Kennith Kaunda Distrik Kampioenskappe in Potchefstroom.
Baie geluk aan al die atlete en  afrigters.









comments powered by Disqus