Leon verkies tot President van Noordwes Junior Gholf

Gholf

4/11/2019 | KHS

Leon Bevan is as die spanbestuurder aangewys vir die toernooi waar Noordwes ook die verdedigende Kampioene is na hul oorwinning by die toernooi in 2018. Leon is ook by die onlangse Noordwes AJV verkies as President van Noordwes Junior Gholf en as vise-President van die Noordwes Gholf Unie.



comments powered by Disqus