KHS Glansaand

Funksies

4/26/2019 | KHS

KHS Glansaand was weer een glansgeleentheid wat die liga ordentlik afgeskop het! 
Dit was vir ons Ʊ voorreg om ons wintersportspanne vir die seisoen voor te stel! Elke leerder pas in KHS se legkaart en sonder elke leerder is ons legkaart onvoltooid! 
Dankie aan Leroux du Toit vir jou inspirerende boodskap - 1 is beter as 1! 
KHS sterkte en geniet julle liga! 
Ons staan bankvas agter elke afrigter en span! 

#khsglansaand #khswinterliga #sonderjouisonslegkaartonvoltooid

Formele spanfotos sal binnekort beskikbaar wees!



comments powered by Disqus