Fietsry nuus:

Bergfiets

5/21/2019 | KHS


Baie geluk aan Megan Roux wat aan die Sani2c oor drie dae deelgeneem en dit voltooi het. 
Dag 1: 83 km in 4 ure 50 min
Dag 2: 99 km in 6 ure 47 min
Dag 3: 86 km in 4 ure 50 min

Trots op jou Megan! 
#khsfietsry

comments powered by Disqus