Hakboskompetisie te Lichtenburg

Bergfiets

5/28/2019 | KHS

Uitslag van Fietsryers wat hierdie naweek aan die Hakboskompetisie te Lichtenburg deelgeneem het:
Thomas-Ross eindig in die 20 km algeheel eerste en in sy ouderdomsgroep.
Wyatt Botes eindig in die 40 km algeheel 4 de en 1ste in sy ouderdomsgroep.


comments powered by Disqus