Dr Esme’ Jansen van Vuren

Oudleerders

5/30/2019 | KHS

KHS se nuutste doktor Dr Esme’ Jansen van Vuuren- een van talle oudleerders van KHS wat hierdie droom verwesenlik - sy het verlede week haar doktorsgraad in Fisiologie aan die NWU verwerf op die ouderdom van 26 jaar- sy is nog n produk van KHS se uitstekende akademiese fondasie wat verkry word .

Baie geluk Esme - KHS is trots op al sy talle KHS’ers se puik prestasies!



comments powered by Disqus