Color Run gehardloop by Matlosana Mall

Atletiek

6/3/2019 | KHS

Baie geluk aan Henco Volschenk en Me-Any Jv Vuuren! Color Run gehardloop by Matlosana Mall. Henco race wenner en 1ste plek vir die seuns en Me-Any 1ste plek vir die dogter. KHS se naam hoog gehou. En na die gehardloop die rugby gaan ondersteun by Wesvalia. 100% KHS!

comments powered by Disqus