Johanell Lessingh - Ruiternuus

LOER BIETJIE

6/3/2019 | KHS

Johanell Lessingh het Sondag 2 Junie deelgeneem aan Sanesa perdskou te Harties.

Hiers is sy en haar perd Medway Absolutely Priceless - Sien foto op die Galery.

Sy het ‘n eerste plek in : in hand utility.

‘n Tweede plek in performance riding.

En ‘n derde plek in working riding.

Geluk Johanell!

100% KHS!  



comments powered by Disqus