Loené Olivier

LOER BIETJIE

6/5/2019 | KHS

Loené Olivier is een van ons perderuiters wat baie goed die naweek presteer het by die tweede skou van Sanesa vir die jaar.

Uit haar vyf items waaraan sy deelneem behaal sy twee derde plekke en een tweede plek! 
Baie geluk Loené! KHS is trots op jou! 
#khsruiters


comments powered by Disqus