Noordwes Luiperds Groot Skole Rugby Liga

Rugby

6/6/2019 | KHS

Die opgedateerde Noordwes Luiperds Groot Skole Rugby Liga dui aan dat KHS se 1ste, ,2de,3de ,0/15A , o/15B, en o/14A spanne bo aan die puntetabel is terwyl die 0/16B en 0/14B spanne tweede plek beklee.

Wel gedaan KHS Rugby - jul laat ons bloed nog blouer vloei. 

100% KHS!

comments powered by Disqus