Bergfiets nuus

Bergfiets

6/10/2019 | KHS

Baie geluk aan Wyatt Botes wat deelgeneem het aan die 90.6 FM Stereo MTB Challenge te Sasolburg. Hy eindig 4de in die Youth kategorie en algeheel 6de.
#khsfietsry

 Baie geluk Thomas-Ross Patterson! Hy wen die Stella fietswedren 30 km

#khsfietsry


comments powered by Disqus