Africa Offroad kampioenskappe

LOER BIETJIE

6/10/2019 | KHS

Ons spoedvrate Peter en Derek Karam het die naweek aan die Africa Offroad kampioenskappe in NW deelgeneem. 
Derek was 1ste van die juniors en Peter was 1ste in sy klas en algeheel 2de.
Geluk manne! KHS is trots op julle! 


comments powered by Disqus