Jamie Mitchell

Oudleerders

7/9/2019 | KHS

Jamie Mitchell oud leerling van KHS wat in 2010 matriek in KHS was en as n argitek gekwalifiseer het , het 'n 3D hand ontwerp. Jamie KHS is trots op jou en volg jou loopbaan met groot belangstelling -

 YOUTUBE.COM

Boy gets 3D hand

A 9-year-old KwaZulu-Natal boy has received South Africa’s first-ever 3D prosthetic hand. Bloemfontein architect, Jamie Mitchell, designed the prototype hand...

 

comments powered by Disqus