Stefan Hoffman inSA Nationale Jeug Orkes

Oudleerders

7/9/2019 | KHS

KHS leerling Stefan Hoffman verwerf sy “Groen en Goud “ kleure as lid van die SA Nationale Jeug Orkes met optredes wat in Johannesburg en Potchefstroom gaan plaasvind. Hy bespeel die Euphonium - KHS trots op nog n puik kultuur prestasie deur van sy leerlinge.



comments powered by Disqus