KHS gholfers in St Francis Baai

Gholf

7/9/2019 | KHS

KHS gholfers in St Francis Baai wat aan SA o/17 kampioenskap deelgeneem het was netjies aangetrek vir die openingsfunksie.

Jaco Anderdon, Blake Botes en Divan Visagie by die SA o/17 gholfkampioenskappe in St Francis Baai.

Geluk ook aan Leonard Bevan en Pedrie Snyman wat wenner en naaswenner van die Lichtenburg Junior Ope gholf se o/15 afdeling geƫindig het.



comments powered by Disqus