Verskeie spanne en prestasies

Netbal

7/9/2019 | KHS

Chanel Janse van Rensburg is een van ons netbalmeisies wat Noordwes by die SA's verteenwoordig het. 
Sy vorm deel van die NW o/15 span wat brons by die SA Wintergames verwerf het!
Baie geluk KHS is trots op jou! 
#khsnetbal #nwnetbal


KHS netbal girls het in groot getalle in Noordwes spanne gespeel met 17 van KHS in die verskeie spanne - 'n besonderse prestasie.



comments powered by Disqus