Noordwes spelers

Tennis

7/9/2019 | KHS

KHS se tennis spelers maak 50% uit van die aantal Noordwes spelers met o.a die nr 1 seun en dogter spelers naamlik Marnus Prinsloo en Carma Mostert. Die twee sowel as Mieke Van Der Merwe en Jayden Nakana speel ook die week by die SA schools o/19 tennis in Durban. KHS is trots op julle.


comments powered by Disqus