Splinternuwe Netbal pawiljoen

Netbal

7/9/2019 | KHS

KHS se Splinternuwe Netbal pawiljoen is n groot byvoeging tot KHS se reeds pragtige skoolterrein en sportfasiliteite. Baie dankie aan almal betrokke en veral ons borge vir die pragtige inisiatief.

comments powered by Disqus