Krieketfees in Witrivier

Krieket

7/10/2019 | KHS

27 Junie

Hulle het eers vir 'n  "sight-seeing" in die Kruger Wildtuin gegaan waarna hulle aan Uplands College se krieketfees gaan deelneem het in Witrivier.

Die wedstryde was soos volg:

Sondag vs Midstream College (Tyd krieket)
Maandag vs Uplands College (Tyd krieket)
Dinsdag vs HS Montana (50 beurte)
Woensdag vs HS Zwartkop (T20)

#khskrieket

Ons o/15 krieket span het hul laaste wedstryd op toer 'n T20 teen Zwartkop verloor.

Hulle het goeie ervaring opgedoen ter voorbereiding van die seisoen wat voorlê.

Dankie Theuns van der Merwe, Duané Bredenkamp, en Juan Spanner Pretorius vir die tyd wat julle hierin gesit het

comments powered by Disqus