Atletiek Inligting

Atletiek

7/25/2019 | KHS

Geleentheid tot deelname en ontwikkeling

In KHS poog ons om aan elke atleet die geleentheid tot hoogste vlakdeelname te bied.  Voorseisoen- en seisoendeelname word gekenmerk deur die gehalte opposisie en blootstelling van atlete op uitstaande fasiliteite.  In die Top 10 en Top 30 reekse word ons die afgelope 10 jaar telkens beloon en tree ons as wenners uit die stryd teen skole soos Garsfontein, Waterkloof, Monument en vele meer groot name.

Klub 750 – atlete word beloon met top prestasies deur lid van klub 750 te word.  Prestasies op ABSA tabel bo 750 punte.

Atletiek

comments powered by Disqus