Bergfiets Inligting

Bergfiets

7/25/2019 | KHS

Geleentheid tot deelname en ontwikkeling

Enige seun of dogter kan deelneem. Daar word aan die "Spur High School MTB league for Northwest" deelgeneem.  Dit bestaan uit vier wedrenne wat jaarliks tussen skole geroteer word. Daar is drie ouderdomsgroepe vir seuns en dogters: Sub-juniors (13 en 14 jaar), Youth (15 en 16 jaar) en Juniors (17 en 18 jaar). 

Bergfiets


comments powered by Disqus