Gholf Inligting

Gholf

7/25/2019 | KHS

Geleentheid tot deelname en ontwikkeling

Daar is in die laaste jaar sowat 40 leerlinge wat aktief gholf speel en 4 ligas waaraan die skool deelneem. By Klerksdorp-Gholf klub word daar afrigting gedoen deur professsionele-afrigters en is daar heelwat leerlinge wat daarvan gebruik maak. Die Foundation sorg dat daar reg deur die jaar toernooie aangebied word. Klerksdorp klub het sy eie Gholf-akademie.  

Gholf

comments powered by Disqus