KHS gholfspanne op Carletonville

Gholf

8/2/2019 | KHS

KHS gholfspanne het puik gevaar gister in hul tweede laaste liga wedstryd vir die jaar op Carletonville :

Eerste Span : Wenners
Tweedes. : Wenners
Dogters. : Wenners 

O/15s. : Wenners
Derdes. : Naas wenners
Vierdes. : Sesde

Individueel : Leonard Bevan 2de
Jaco Anderson 4de
Pedrie Snyman 7de
Wian van Rensburg 8ste



comments powered by Disqus