2019 GHOEMA-AAND!

Funksies

8/2/2019 | KHS

KHS Raad 2018/2019 sluit hul termyn af met hul jaarlikse instelling... GHOEMA-AAND! 
Dit is hier waar leerders kan stem vir toekennings soos Legende van die jaar, Joker- ; Pliggie- en Vlerksleper van die jaar asook die gewilde toekenning Skoonma se droom! 
Leerders - kom geniet 'n glansaand met Glitz en Glamour, Dinsdag 6 Augustus teen R30 per persoon in die skoolsaal! 
Kaartjies is by FinansiĆ«le kantoor beskikbaar! 
#khsghoemas #khsraad


comments powered by Disqus