KHS TENNIS 

Tennis

8/2/2019 | KHS

Ons 1ste span meisies het ongelukkig in die finaal verloor teen Gimnasium in 'n naelbyter wedstryd!! KHS is trots op julle pragtige dogters!

Die 1ste span seuns is ook ongelukkig uitgeskakel in die semifinale. Jammer, manne! KHS bly steeds trots op julle!
#khstennis #khstrots


comments powered by Disqus