Noordwes liga finale

Tennis

8/6/2019 | KHS


KHS sluit die tennisseisoen af met 2 Noordwes liga wenners. 
Baie geluk aan ons 2de liga dogters wat Gimmies oortuigend wen in die finale! 
Mooi so; Mieke Muller ; Maatje Luus ; Mieke van der Merwe en Leshané van der Berg!

Baie geluk aan ons 5de liga seunsspan wat moes hard werk teen Rustenburg! Goed gedoen manne! Geluk Lowyk Vogel ; Nantes Booyens ; Wian Geldenhuis en JW Wilkens!

Dan is ons ook trots op ons 3de liga dogters en 2de liga seuns, wat saam met die 1ste span meisies NOORWES NAASWENNERS is.
#khstennis #kishoue #slaanñace


comments powered by Disqus