SA Hoërskole Finaal

Gholf

8/7/2019 | KHS

Jaco Anderson het die beste rondte van die toernooi 'n 67 aangeteken by SA Hoƫrskole Finaal vandag om KHS te help om onder sy direkte opponente van die dag Marais Viljoen en Middelburg te wen - wel gedaan Jaco wat individueel 7de geeindig het in die toernooi.

 

Dankie weereens aan Braam Botes vir nog 'n spoggerige dag se kleredrag vir KHS se span.



comments powered by Disqus