UITSLAE VAN SPUR 2 FIETSWEDREN TE HARTBEESPOORT:

Bergfiets

8/7/2019 | KHS

SUB-JUNIOR seuns:
Thomas Ross Patterson 2de
Zander le Roux 7de

JUNIOR SEUNS
Simeon Joubert 2de in 0/16 en 2de overall 
Wyatt Botes 2de in 0/15 en 15de overall.
Simeon Botha 35ste in 0/16

JUNIOR MEISIES
Megan Roux 4de

YOUTH seuns
Ulrich Botes 24ste
Anru Hechter 29ste
Pieter Jan Swanepoel 33ste

Baie geluk aan ons fietsryers! Julle laat die speke behoorlik sing! KHS is trots op elkeen van julle! 
#khsfietsry


comments powered by Disqus