KHS 1ste Krieketspan wen Prestige College

Krieket

8/13/2019 | KHS

Ons eerste krieketspan het vandag teen Prestige College gespeel in n 50 beurte wedstryd.

KHS maak 234 almal uit.
Barry Meyer 51 lopies
Marnus Prinsloo 72 lopies

Prestige College word uitgeboul vir 225.
Divan Steenkamp
Barry Meyer
Marnus Prinsloo
Mauricio Dias

Al die seuns vat 2 paaltjies elk.

KHS wen met 9 lopies.

Baie trots op julle seuns!!

#khskrieket
#khstrots
#100%khs

comments powered by Disqus