o/15 Rugby span wen Wonderboom

Rugby

8/13/2019 | KHS

KHS se o/15 Rugby span het gewys waarin hul in staat is en vir Wonderboom 44–10 geklop in die Virsekerbeker semifiaal vandag . Nou vir die finaal manne!

Loraine van Antwerpen dankie vir die fotos

comments powered by Disqus