Peter en Derek Karam - Motorfiets renjaers

LOER BIETJIE

8/13/2019 | KHS

Peter en Derek Karam het die naweek aan 'n Africa Offroad Kampioenskap deelgeneem, die Mareetsane 400.
Peter was 1ste algeheel en Derek 1ste van die juniors! 
Mooi so manne, KHS is trots op julle! 
#khsmotorfietsrenjaers #khsspoedvrate


comments powered by Disqus