TENNIS NUUS - NOG Ñ NOORDWES KAMPIOEN SPAN!

Tennis

8/16/2019 | KHS

Die laaste tennis liga wedstryd van die jaar eindig op 'n lekker hoogtepunt!

Hierdie 4 dames (Lizaan Dreyer , Lianri Kotze , Ronel Kruger en Danica Rootman) het hulle titel as NW kampioene gaan verdedig en weer met die trofee huistoe gekom!

Ons is baie trots op julle! 
#khstennis #nwkampioene


comments powered by Disqus