KHS Gholfspanne wen

Gholf

8/19/2019 | KHS

KHS gholfspanne wen vandag in finaal al die Noordwes ligas, insluitend Eerstespan Seuns en Dogters , o/15’s , 2des en 3des - slegs die vierdes wen nie- Baie geluk aan ons gholfers.



comments powered by Disqus