FIETSRY NUUS - SPUR UITSLAE 

Bergfiets

8/21/2019 | KHS


FIETSRY NUUS - SPUR UITSLAE 
17 Augustus 2019

PODUIM plekke per Kategorie:

SUBJUNIOR SEUNS - Thomas Ross Patterson 2de

YOUTH SEUNS 15 jaar - Wyatt Botes 2de (6de overall)

YOUTH SEUNS 16 JAAR - Simeon Joubert 2de (2de overall)

JUNIOR MEISIES - Megan Roux 3de

KHS lê tans 4de uit 15 skole! Sjoe ons is trots op elke fietsryer! 
Hou bene hou! 
#khsfietsry #spurmtb



comments powered by Disqus