FIETSRYERS verkies tot Noordwes fietsryspan

Bergfiets

9/2/2019 | KHS

BAIE GELUK aan die volgende FIETSRYERS wat verkies is tot die Noordwes fietsryspan wat aan die SA kampioenskappe op 27 en 28 September 2019.

Subjunior seuns: Thomas Patterson

Youth seuns - 15jaar: Wyatt Botes

Youth seuns - 16jaar: Simeon Joubert

Baie geluk ons is trots op julle, en hou styf duimvas vir die SA's! 
#khsfietsry #nwspan


comments powered by Disqus