Rugby 7's uitslae

Rugby

9/2/2019 | KHS

31 Augustus 2019

o/17's kry Gimmies in die 7’s kwarteind na die groep wedstryde waar hul Wagpos en Schoonspruit geklop het en verloor teen Rustenburg. WEN vir Gimmies in ekstra tyd deur na semis. Ander kwart eind wedstryde RHS klop Ltx B , Volkies klop Wesvalia en Lichtenburg klop Vryburg,

O/17 se Rugby SeveS span klop Volkies en wen brons - uitstekende vertoning tydens die Luiperds se Noordwes toernooi.


KHS o/15's in kwarteind teen Brits op Lichtenburg na hul al drie wedstryde in hul groep gewen het teen Volkies, Brits en Boys High
O/15’s klop Lichtenburg 33-5 vir die brons medalje tydens die Noordwes Luiperds 7’s toernooi.


comments powered by Disqus