Lentedag by KHS

LOER BIETJIE

9/2/2019 | KHS

Lentedag by KHS... personeel en leerders is opgedress en reg vir lente! 
Vroegoggend is "best dressed" leerders uitgewys en die personeel verras die leerders met ñ optrede. 
Lang pouse was daar geselsies in die son en gesokkie! 
#khslentedag


comments powered by Disqus