Lentedag by KHS

LOER BIETJIE

9/6/2019 | KHS

KHS... personeel en leerders is opgedress en reg vir lente!

Vroegoggend is "best dressed" leerders uitgewys en die personeel verras die leerders met ñ optrede. 
Lang pouse was daar geselsies in die son en gesokkie! 
#khslentedag



comments powered by Disqus