Graad 10 Landbou Bestuurspraktyk

Akademie

9/6/2019 | KHS

Die graad 10 landbou bestuurspraktyk leerders het gister middag vir prakties die kalwers se horings gebrand by die KHS landbouwerf.

Dankie Mnr Boebie en seuns vir jul moeite en geduld met die takies wat afgehandel moet word! 
Pure plaas gevoel! 
#khslandbouwerf #khslandboupraktyk #khskalwers


comments powered by Disqus