Nikki Loupellis

LOER BIETJIE

9/9/2019 | KHS

Baie sterkte Nikki Loupellis wat deelneem aan die “European Handgun Championship in Serbia “ wat more begin - hy neem deel vir Griekeland - wys hul n KHS’er kan raakskiet - Ons hou duimvas vir jou.

comments powered by Disqus