KHS Koor

LOER BIETJIE

9/9/2019 | KHS

KHS Koor het hul Saterdag opgeoffer vir ñ koor werkswinkel saam met Johan Bester.
Dankie aan Juf Pendle vir hierdie inisiatief en vir elke koorkind wat die dag bygewoon het en soveel geleer het.

Dankie vir Johan Bester wat van Johannesburg gery het om die werkswinkel aan te bied en van sy kennis met ons te deel, asook ñ spesiale dankie aan Quinten Pendle vir die begeleiding en alles wat jy vir die koor doen en beteken.

Ons sien uit daarna om te hoor hoe julle groei.
#khskoor

comments powered by Disqus