Gimmies Toernooi

Rugby

9/9/2019 | KHS

 Die o/15's wen die Gimmietoernooi en ons o/17's eindig 4de!

Well done manne!
#khsrugby #khsrugbysewes

Gimmies 7’s toernooi - KHS o/15 klop Wesvalia 24-14 in semi finaal

Foto's van van die o/15s na hul Sewes toernooi gewen het vandag by Gimmies deur Volkies in finaal te klop 35-14

 

comments powered by Disqus