Krieketnuus:

Krieket

9/12/2019 | KHS

Ons tweede span verloor ongelukkig teen Schoonspruit se eerstespan.

O/14A span wen Tegnies met 96 lopies. Pieter Kriel maak ook 62 nie uit nie.

O/15B span wen Milner met 80 lopies. Donovan maak 49 en Jayden Nakana maak 44.

Baie trots op al ons spanne.

Baie geluk 💪🏏

#khskrieket


comments powered by Disqus