KHS Atletiek spring mooi uit die blokke

Atletiek

10/4/2019 | KHS

KHS Atletiek spring mooi uit die blokke en eindig in die Top 10 uit 45 skole en kwalifiseer sodoende vir die Twizza Nationale finaal in Februarie - enigste skool in Noordwes wat in Top 10 geeindig het - Dit was was vir al die skole in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, KZN, Noord Kaap en Noordwes.


comments powered by Disqus